NetNuus APK icon

NetNuus apk

Download NetNuus apk for free

Package Name: com.netnuus.android

Developer: News24

Category: Free News & Magazines Apps

Publish Date:

Version: 3.3.7

Requirements: Android 19 and above

File Size: 49M

NetNuus Screenshot
NetNuus Screenshot
NetNuus Screenshot
NetNuus Screenshot
NetNuus Screenshot

NetNuus

NetNuus is ‘n gratis, Afrikaanse nuus-app wat jou in 'n japtrap op hoogte bring van die jongste nuus waaroor almal praat. Die app is gemaak vir die van ons wat nuus vinnig wil lees, niks wil mis nie en nie verlore raak nie. Dis nuus wat saak maak: raakgevat. Wanneer iemand jou vra: "Het jy gehoor?"... het jy dit waarskynlik reeds op NetNuus gelees. Die app bied ‘n gerieflike leeservaring – wat ons die gewildste Afrikaanse nuus app in Suid-Afrika gemaak het. Het jy iets op die hart? Wat dink jy oor wat in die nuus gebeur? Sê jou sê of reageer met ‘n gesiggie – maak soos jy smaak. Met regstreekse kennisgewings (“push notifications”) verseker die app dat jy geen stories misloop nie. Dis rolnuus vir almal.
Editor's Note

When you need an application for your device but need it as apk file, you can always visit our website to download it like NetNuus apk. The version of the apk file is 3.3.7 and decide if you need this version or not. And if you want to know when the apps got an update the last update came on Oct 03, 2019. You can also check the News24 if you have any doubt if it is original or fake. After you download the apk file from website please don’t forget to check out other applications we provide you for free and at the highest download speed. Thanks for using our website to download applications.

Comments

  • user Berdene Cilliers apkdeer profile image
    1 day ago Berdene Cilliers

    Reasonable

  • user Ronel Venter apkdeer profile image
    1 day ago Ronel Venter

    Wonderful app 👍👍

  • user lieb coetzer apkdeer profile image
    2 days ago lieb coetzer

    Goed kan net bietjie meer inligting gee

  • user Endriette Meyer apkdeer profile image
    2 days ago Endriette Meyer

    A popular app of mine

  • user rina prinsloo apkdeer profile image
    2 days ago rina prinsloo

    eerste om te weet flinke akkurate nuus

  • user Martin van Wyk apkdeer profile image
    2 days ago Martin van Wyk

    Dankie dat ons die nuus vars ontvang en dat dit op die punt af aangebied word.

  • user Adele Michalowsky apkdeer profile image
    2 days ago Adele Michalowsky

    Excellent news coverage and keeps up to date. I have nothing to add and feel the same

  • user Dr Willem Maartens apkdeer profile image
    3 days ago Dr Willem Maartens

    Net nuus, geen onsin nie. Uitstekend, dankie.

  • user Pieter Kemp apkdeer profile image
    4 days ago Pieter Kemp

    Its just good

  • user Gerhard Bekker apkdeer profile image
    5 days ago Gerhard Bekker

    Die regte nuus, op die regte tyd. Hier en daar 'n paar spel foute.. Maar oor die algemeen baie goed.